Psalms 39:4-5

Psalms 39:4-5 DB

Later kon ek dit nie meer uithou nie. Binne-in my het dit soos ’n vuur gebrand. Toe het ek tog gepraat. Ek het vir die Here gevra: Hoe lank sal ek nog leef? Hoe kort gaan my lewe wees? Ek wil weet hoeveel tyd ek nog oorhet! Wanneer kom my einde?

Video vir Psalms 39:4-5