Here, U het my uit die dood teruggeruk na die lewe toe. Ek het nie doodgegaan nie. U het my weer lewendig gemaak. Sing lofliedere om die Here se Naam groot te maak. Julle almal wat Hom dien, prys sy Naam! Dink met respek na oor alles wat Hy doen. Hy is heeltemal anders as mense.
Lees Psalms 30
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 30:4-5
6 days
We are overstressed. Culture tells us to combat our stress by chasing the next happy moment. But the Bible paints a different picture. This six-day plan will show you how you can practically combat your daily stress by making Biblical joy a habit.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's