Psalms 25:6-7

Psalms 25:6-7 DB

Here, u liefde en u goedheid kom van altyd af. Dink daaraan dat U vir ons goed was. Moet my tog nie straf vir die verkeerde dinge wat ek gedoen het toe ek jonk was nie. Behandel my met liefde en deernis, Here, want U is vol goedheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 25:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid