Kom prys die Here. Prys God. Aanbid Hom in sy woonplek op aarde, want Hy is heilig. Loof Hom. Hy is so groot, die wye hemelruim is net ’n stukkie van sy blyplek. Prys Hom omdat Hy so sterk is. Loof Hom, want sy grootheid kan jy op geen manier meet nie.
Lees Psalms 150
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 150:1-2
10 dae
Ware vreugde is ’n blydskap wat deur niks geblus kan word nie, selfs nie die heel moeilikste, donkerste omstandighede nie. Dié 10 oordenkings sal jou aanmoedig om die bron van ewige vreugde te ontdek. Jy sal sien dat ware, durende vreugde slegs moontlik is wanneer ons God se teenwoordigheid opsoek. Hierdie oordenkings is geneem uit IN VREUGDE EN VERTROUE deur Suria Scholtz.
27 Days
How we posture ourselves in the Christmas season makes all the difference in our experience of the miracle of the Advent. Be inspired to surrender to Jesus, refocus on Him, and embrace the grace of our King in this 4-week daily devotional as you move through five different postures: Eyes Fixed, Head Up, Knees Bent, Hands Open, and Arms Wide.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's