Psalms 144:1-2

Psalms 144:1-2 DB

Ek wil vir die Here baie dankie sê. Hy beskerm my. Hy leer my hoe om oorlog te maak. Hy is goed vir my en beskerm my. Hy hou my veilig en help my as dit nodig is. By Hom voel ek veilig. Hy laat my mense aan my gehoorsaam wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 144:1-2