Psalms 13:3-4

Psalms 13:3-4 DB

Hoe lank moet ek myself uit hierdie moeilikheid probeer kry? Ek is moeg daarvoor om aanmekaar bekommerd te wees. Hoe lank gaan my vyande my nog teen die planke vasdruk? Gee tog aandag en antwoord my, Here my God; maak my weer gelukkig. Anders is daar geen ander uitweg vir my as die dood nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 13:3-4