Spreuke 6:27-28

Spreuke 6:27-28 DB

Om by iemand te slaap met wie jy nie getroud is nie, is gevaarlik. Kan ’n mens ’n vlam teen jou druk sonder dat jou klere brand? Kan ’n mens oor gloeiende kole loop sonder dat jou voete verbrand?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 6:27-28