Wees versigtig wat jy dink. Jou denke kan jou lewe ingrypend beïnvloed. Vermy dom praatjies en leuens en glibberige woorde. Dink mooi na oor alles wat jy sien. Kyk na die goeie dinge van die lewe. Let mooi op hoe jy jou lewe inrig en kyk waarheen jy stap. Jou manier van leef bepaal jou geluk!
Lees Spreuke 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 4:23-27
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's