Spreuke 4:14-15

Spreuke 4:14-15 DB

Moet tog nie soos slegte mense leef of soos hulle raak nie. Bly uit hulle pad uit. Draai weg van hulle en loop jou eie pad. Hulle kan mos nie vanaand slaap as hulle nie eers iets verkeerds gedoen het nie. Hulle lê wakker as hulle nie iemand vernietig het nie.

Video for Spreuke 4:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 4:14-15