SPREUKE 4:14-15

SPREUKE 4:14-15 NLV

Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners. Los hulle pad uit, moenie daarop gaan nie. Draai daarvan weg en kies ’n ander koers.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 4:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid