As die land se president oneerlik is, is die staatsdiens kort voor lank korrup. ’n Arm mens en die een wat hom onderdruk, is albei die handewerk van God. Hy weet wat hulle doen en sê. As ’n regering vir die armes omgee, sal hulle altyd onthou word.
Lees Spreuke 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 29:12-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's