Spreuke 20:22-23

Spreuke 20:22-23 DB

Moenie jou wreek oor kwaad wat jou aangedoen is nie. Los dit liewer vir die Here. Hy sal jou help. Die Here haat kullery, winkels wat swak produkte ten duurste verkoop, firmas wat mense uitbuit.