Spreuke 17:14-15

Spreuke 17:14-15 DB

’n Rusie begin altyd klein en word dan erger en erger. Dit is soos ’n damwal. Eers is die lek klein, en dan breek die wal. Keer die rusie voordat dit te ver gaan. Die Here hou niks van mense wat verkeerde dinge goedpraat en gelowiges afkraak nie.