Ek is die Here, Ek is julle God. Julle moet aan My getrou bly. Julle moet julleself vir My gee en lewe soos mense wat aan die grote God behoort. Moenie julleself vir My onaanvaarbaar maak en iets gaan eet wat op die grond rondkruip nie. Dit is Ek wat julle uit Egipte laat wegtrek het sodat Ek julle God kan wees en julle aan My kan behoort.
Lees Levitikus 11
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Levitikus 11:44-45
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's