Klaagliedere 3:25-26

Klaagliedere 3:25-26 DB

Die Here is baie goed vir elkeen wat wil doen wat Hy vra en elkeen wat op Hom hoop. Dit is goed om geduldig te wag vir die Here om ons te red.