Josua 4:21-23

Josua 4:21-23 DB

en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie klippe?’ kan julle vir hulle sê: ‘Hier is Israel droogvoets deur die Jordaan.’ Die Here julle God het die Jordaan se water voor julle laat opdroog sodat julle kon deurstap sonder dat julle voete nat word. Dit is presies soos Hy vroeër met die Rietsee gemaak het toe Hy dit voor ons laat opdroog het sodat ons kon deurgaan.

Video for Josua 4:21-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 4:21-23