Johannes 13:18

Johannes 13:18 DB

Ek praat nie van julle almal nie. Ek ken julle goed, want Ek het julle as my vriende gekies. In die Skrif staan: ‘Die een wat saam met My geëet het, het my seer geskop.’ Julle sal dit sien waar word.

Video for Johannes 13:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 13:18