Jesaja 60:5

Jesaja 60:5 DB

Wanneer jy sien wat gebeur, gaan jy van blydskap straal. Jou hart sal opgewonde begin klop. Die seehandelaars sal met jou begin besigheid doen. Die rykdom van die wêreld sal na jou toe begin vloei.

Video for Jesaja 60:5