Jesaja 46:13

Jesaja 46:13 DB

Die bevryding is baie naby. Ek sal nie lank wag voor Ek julle verlos nie. Ek sal Sion red. Ek sal vir Israel wys hoe wonderlik Ek is.