JESAJA 46:13
JESAJA 46:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het my geregtigheid nader gebring; dit is nie meer ver nie. Die verlossing wat Ek bring, sal nie talm nie. In Sion sal Ek verlossing skenk, aan Israel my heerlikheid.”
JESAJA 46:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal doen wat reg is, Ek sal dit goed laat gaan met julle, en dit sal gou gebeur. Ek sal dit goed laat gaan met Sion, Ek sal weer trots wees op die Israeliete.”
JESAJA 46:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek bring my geregtigheid naby; dit is nie ver nie, en my heil sal nie vertoef nie; en Ek gee heil in Sion, aan Israel my heerlikheid.
JESAJA 46:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek laat die redding naderkom, dit is nie meer ver nie, die verlossing wat Ek bring, sal nie lank uitbly nie. Ek bring verlossing vir Sion en openbaar my mag in wat Ek met Israel doen.
JESAJA 46:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het my geregtigheid nader gebring; dit is nie meer ver nie. Die verlossing wat Ek bring, sal nie talm nie. In Sion sal Ek verlossing skenk, aan Israel my heerlikheid.”
JESAJA 46:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek bring my geregtigheid nader; dit sal nie ver wees nie, en my heil sal nie vertoef nie; en Ek sal verlossing in Sion plaas vir Israel, my eer.