Genesis 6:5-6

Genesis 6:5-6 DB

Die Here het gesien dat die mens sleg was. Alles waaraan hy gedink het of beplan het, was deurtrek van boosheid. Toe het die Here spyt gekry dat Hy die mens gemaak het. Sy hart was seer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 6:5-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid