GENESIS 6:5-6

GENESIS 6:5-6 NLV

Die HERE het die omvang van die boosheid van die mensdom op aarde raakgesien. Hy het opgemerk dat hulle gedagtes gedurig sleg was. Die HERE was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep bedroef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 6:5-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid