Die man sê toe: “Los my tog nou, want dit is al dagbreek.” Jakob het toe gesê: “Ek sal nie. Voor ek jou los, moet jy my eers seën.” “Wat’s jou naam?” stotter die man. “My naam is Jakob,” het Jakob geantwoord.
Lees Genesis 32
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Genesis 32:27-28
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's