Genesis 30:13

Genesis 30:13 DB

Lea het gesê: “Mooi so, die geluk is aan my kant. Al die ander vroue sal my sukses raaksien en my gelukkig ag.” Daarom het sy die kind Aser genoem.

Video for Genesis 30:13