GENESIS 30:13
GENESIS 30:13 Die Boodskap (DB)
Lea het gesê: “Mooi so, die geluk is aan my kant. Al die ander vroue sal my sukses raaksien en my gelukkig ag.” Daarom het sy die kind Aser genoem.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:13 Bybel vir almal (ABA)
en Lea sê: “Ek is gelukkig. Die vroue sal sê ek is baie gelukkig.” Daarom het sy haar seun Aser genoem.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Lea: Ek, gelukkige! want die dogters sal my gelukkig prys. En sy het hom Aser genoem.
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Lea het gesê: “Hoe gelukkig is ek. Die vrouens sal my Die Gelukkige noem!” Toe noem sy die seun Aser .
Deel
Lees GENESIS 30GENESIS 30:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lea het gesê: “Tot my geluk! Want die vroue sal my gelukkig noem.” Sy het hom Aser genoem.
Deel
Lees GENESIS 30