Genesis 2:22-23

Genesis 2:22-23 DB

Uit die rib van die mens het die Here God ’n vrou gevorm. Hy het haar na hom toe gebring. Die mens het oorstelp van vreugde gesê: “Uiteindelik het ek iemand gekry wat net soos ek is en soos ek lyk, iemand met ’n liggaam net soos myne. Ek gaan haar ‘vrou’ noem, want sy is deel van my.”

Video vir Genesis 2:22-23