Hier is nou ’n lys van die families wat teruggegaan het. Nebukadnesar was die koning van Babel. Hy het baie Judeërs gevange geneem en saamgevat na Babel toe. Van hulle het die mense hier onder teruggegaan na Jerusalem toe en na die provinsie Juda om te gaan bly waar hulle voorheen gewoon het.
Lees Esra 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esra 2:1
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's