Esegiël 5:15

Esegiël 5:15 DB

Al die mense sal vir jou lag en jou spot. Jy sal ’n waarskuwing wees aan ander dat God se oordeel hulle ook gaan tref as hulle nie dadelik ophou met hulle slegte dade nie. Hulle sal sien hoe Ek die volk in my woede straf as Ek jou die dag vir jou dade laat boet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 5:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid