Esegiël 5:15

Esegiël 5:15 AFR20

Jy sal 'n voorwerp van spot en hoon wees, 'n waarskuwing en verskrikking vir die nasies rondom jou, wanneer Ek in toorn en woede en met woedende bestraffings die vonnisse teen jou voltrek. Ek, die HERE, het gepraat.