Esegiël 37:4-6

Esegiël 37:4-6 DB

Toe sê die Here vir my: “Praat met die bene, Esegiël. Sê vir hierdie bene: Droë bene, luister as die Here met julle praat! So sê die Here, Esegiël se God, vir hierdie bene: Kyk mooi! Ek gaan asem in julle inblaas. Dan sal julle weer lewendig word. Dan sal Ek vleis en spiere om julle sit. En dan sal Ek vel om julle sit. Ek blaas asem in julle. Julle sal lewendige mense word. En dan sal julle weet dat Ek die Here is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:4-6