Esegiël 37:4-6

Esegiël 37:4-6 AFR20

Toe sê Hy vir my: “Profeteer oor hierdie beendere. Sê vir hulle, ‘Verdroogde beendere, luister na die woord van die HERE. So sê my Heer, die HERE vir hierdie beendere: “Kyk, Ek gaan gees in julle laat kom, en julle sal leef. Ek sal senings aan julle heg, vleis aan julle sit, vel oor julle trek, asem in julle gee, sodat julle kan leef. Dan sal julle besef dat Ek die HERE is.” ’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:4-6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid