Esegiël 3:3

Esegiël 3:3 DB

Die Here het toe verder vir my gesê: “Eet die hele boek op. Moenie ’n flentertjie daarvan laat oorbly nie.” Ek het die boek toe heeltemal opgeëet. Die boek was so soet soos heuning. Dit het lekker gesmaak.