Eksodus 24:7

Eksodus 24:7 DB

Terwyl die volk na hom staan en luister, het Moses vir hulle die reëls voorgelees wat hy neergeskryf het. Daarin het die Here gesê wat Hy verwag van mense met wie Hy ’n ooreenkoms gesluit het. Hulle het toe weer ’n keer gesê: “Ons sal gehoorsaam wees. Ons sal alles doen wat die Here van ons verwag.”

Video for Eksodus 24:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:7