EKSODUS 24:7

EKSODUS 24:7 NLV

Daarna het Moses die Boek van die Verbond gevat en vir die volk daaruit gelees. Hulle het weer almal soos een man geantwoord: “Ons sal alles doen wat die HERE gesê het! Ons sal daarna luister!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 24:7