Na ’n hele tyd is daardie koning van Egipte dood. Die Israeliete het nog al die tyd bly sug en kreun omdat hulle sulke harde werk moes doen. Hulle het so hard gekla dat die Here dit selfs in die hemel gehoor het. God het onthou dat Hy met Abraham, Isak en Jakob ’n ooreenkoms gehad het. Hy het gesien wat met die Israeliete gebeur. Hy het geweet hoe swaar hulle kry.
Lees Eksodus 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 2:23-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's