Eksodus 19:17-18

Eksodus 19:17-18 DB

Moses het die volk toe uit die kamp laat kom om die Here by die berg te gaan ontmoet. Hulle het by die voet van die berg gaan staan. Die Here het afgekom na die berg toe. Daar was vuurvlamme om Hom. Die hele berg Sinai was toe onder die rook. Dit was soos die rook wat uit ’n oond borrel. Die hele berg het geskud.

Video vir Eksodus 19:17-18