EKSODUS 19:17-18

EKSODUS 19:17-18 NLV

Moses het die volk uit die kamp uitgelei om God te gaan ontmoet. Hulle het aan die voet van die berg gaan staan. Die hele Sinaiberg was toe onder die rook toe die HERE daarnatoe afgekom het in ’n vuur. Die rook het die lug in geborrel soos rook uit ’n oond. Die hele berg het verskriklik geskud.

Video vir EKSODUS 19:17-18