Eksodus 13:8-9

Eksodus 13:8-9 DB

Op daardie dag moet julle vir julle kinders vertel hoekom julle die fees hou. Julle moet vir hulle vertel dat dit oor die dinge is wat die Here vir julle gedoen het toe Hy julle uit Egipte laat loskom het. Die fees sal wees soos iets wat jy in jou hand geskryf het of soos ’n knoop wat jy in jou sakdoek gemaak het sodat jy nie kan vergeet nie. Jy sal moet getuig dat die Here jou met sy groot krag uit Egipte bevry het.

Video for Eksodus 13:8-9