Deuteronomium 6:1-2

Deuteronomium 6:1-2 DB

Moses het weer vir die volk gesê: “Hier is die wet en die voorskrifte wat die Here gesê het ek vir julle moet leer. Leef daarvolgens in die land wat julle binnekort gaan binnegaan. Jou hele lewe lank moet jy die Here liefhê en sy wil uitleef. Jy en jou nageslag moet dit doen sodat julle lank kan leef en oud kan word.