Deuteronomium 6:1-2

Deuteronomium 6:1-2 AFR20

“ Dit dan is die gebod, die vaste voorskrifte en beslissings wat die HERE julle God my beveel het om julle te leer, dat julle dit kan uitleef in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem – sodat jy ontsag mag hê vir die HERE jou God, deur al sy vaste voorskrifte en gebooie wat ek jou beveel, na te kom so lank jy leef, jy en jou kinders en jou kleinkinders, en sodat jy 'n lang lewe mag hê.