DEUTERONOMIUM 6:1-2

DEUTERONOMIUM 6:1-2 NLV

“Dit is die bevele, voorskrifte en bepalings wat die HERE julle God aan my meegedeel het om vir julle te leer. Die bedoeling hiervan is dat julle Hom gehoorsaam kan wees in die land wat julle nou binnegaan en in besit gaan neem. “Jy, jou kinders en jou kleinkinders moet die HERE dien so lank as wat jy lewe. As jy al sy voorskrifte en bevele gehoorsaam, sal jy ’n lang lewe geniet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid