Deuteronomium 5:9-10

Deuteronomium 5:9-10 DB

Jy mag nooit voor so ’n beeld buig of dit aanbid nie. Die Here alleen is die ware God en Hy duld nie ander gode nie. Hy straf alle mense en hulle kinders wat Hom haat en ander gode dien. Almal wat Hom egter liefhet en volgens sy wil leef, het die Here op sy beurt ook baie lief.