Deuteronomium 31:24

Deuteronomium 31:24 DB

Moses het toe alles wat hy daardie dag gesê het, in ’n boek geskryf. Hy het tot die laaste woord toe alles neergeskryf wat die Here van sy volk verwag.