DEUTERONOMIUM 31:24
DEUTERONOMIUM 31:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Moses die woorde van hierdie wet tot die einde in 'n •boekrol geskryf het
DEUTERONOMIUM 31:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Nadat Moses die woorde van die wet in ’n boekrol neergeskryf het
DEUTERONOMIUM 31:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Moses die woorde van hierdie wet klaar in 'n boek geskryf het tot die einde toe
DEUTERONOMIUM 31:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Moses hierdie wet, tot die laaste woord toe, in 'n boek opgeteken het