Deuteronomium 27:19

Deuteronomium 27:19 DB

“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat vreemdelinge en weeskinders en weduwees sleg behandel. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’