DEUTERONOMIUM 27:19
DEUTERONOMIUM 27:19 Bybel vir almal (ABA)
“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie reg doen aan vreemdelinge, of aan weeskinders en weduwees nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’
DEUTERONOMIUM 27:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vervloek is hy wat die reg van vreemdeling, wees en weduwee verdraai; en die hele volk moet sê: Amen.
DEUTERONOMIUM 27:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daar rus 'n vloek op elkeen wat nie reg laat geskied aan 'n vreemdeling, 'n weeskind of 'n weduwee nie! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’
DEUTERONOMIUM 27:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Vervloek is die een wat die •vreemdeling, vaderlose en weduwee se reg verdraai.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.
DEUTERONOMIUM 27:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vervloek is hy wat die oordeel van die vreemdeling, wees en weduwee verdraai. En die hele volk moet sê: Amen!