Deuteronomium 11:31-32

Deuteronomium 11:31-32 DB

Julle staan op die punt om die Jordaan oor te steek en die land in besit te neem wat die Here graag vir julle wil gee. Wanneer julle in die land woon, sorg dat julle volgens hierdie gebooie leef wat ek julle vandag gee.”