DEUTERONOMIUM 11:31-32

DEUTERONOMIUM 11:31-32 NLV

“Julle staan op die punt om die Jordaan oor te steek en die land wat die HERE julle God aan julle gee, in besit te neem en daar te gaan woon. Maak seker dat julle al die voorskrifte en bepalings wat ek aan julle gee, gehoorsaam.”