Amos 7:14-15

Amos 7:14-15 DB

Amos het Amasia teruggeantwoord: “Ek bring nie die Here se boodskap vir geld nie. Dit is ook nie my werk nie. My pa was ook nie ’n boodskapper vir God dat ek dit by hom geleer het nie. Ek boer met skape en vye. Die Here het my kom haal daar waar ek met my skape besig was. Hy het vir my gesê: ‘Gaan bring my boodskap vir my volk Israel.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 7:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid