AMOS 7:14-15

AMOS 7:14-15 NLV

Maar Amos het Amasia geantwoord en gesê: “Ek is nie ’n professionele profeet nie en ek is ook nie ’n seun van ’n profeet nie. Ek is maar net ’n skaapboer, en ek kweek wildevyebome. “Maar die HERE het my geroep waar ek skape opgepas het en gesê: ‘Gaan na my volk Israel en profeteer vir hulle.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 7:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid